Wynland gaan vroeg in 2020 skuif na 'n groter en beter toegeruste fasiliteit (Kerkstraat 54, Wellington).
Alle mikrobiologiese toetse sal nogsteeds as geakrediteerd gedurende die tyd aangebied word.
Sekere van ons Chemie toetse sal vanaf 4 Desember as nie-geakrediteerd gestuur word tot en met ons audit wat einde Januarie sal plaasvind, alhoewel ons nogsteeds
sekere toetse as geakrediteerd sal kan aanbied.
Ons beplan om teen Einde Februarie ten volle geakrediteerd en oorgeskuif te wees na ons nuwe laboratorium.