Wynland laboratory in Wellington is a SANAS accredited laboratory which has been offering accredited microbiological analyses to the food and processing industries for  several years. Wynland is also accredited for chemical analyses on water, soils and plant material.
IMG-20190823-WA0021.jpg

Nuwe gebou vir Wynland Laboratorium

Kom kuier vir ons by Nampo Kaap

Wynland gaan binnekort skuif na 'n groter en beter toegeruste fasiliteit (Kerkstraat 54, Wellington). 

Alle mikrobiologiese toetse sal nogsteeds as geakrediteerd gedurende die tyd aangebied word.

Ons chemiese afdeling sal vanaf 1 Desember tot 28 Februarie onder vrywillige suspensie wees en alhoewel alle toetse soos normaal voortgaan sal ons gedurende daardie tyd slegs Chemie resultate as nie-geakrediteerd stuur.

Ons beplan om teen Einde Februarie ten volle geakrediteerd en oorgeskuif  te wees na ons nuwe laboratorium.

1/15

© 2023 by Strategic Consulting. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now